Pinkster Psalm 119

Psalms 119:49-56
49  Sajin. Gedenk die woord aan u kneg, omdat U my laat hoop het.
50  Dit is my troos in my ellende, dat u belofte my lewend maak.
51  Vermeteles het baie met my gespot; van u wet het ek nie afgewyk nie.
52  Ek het gedink, o HERE, aan u oordele van ouds, en ek het my getroos.
53  Toorngloed het my aangegryp vanweë die goddelose wat u wet verlaat.
54  U insettinge was gesange vir my in die huis van my vreemdelingskap.
55  HERE, in die nag het ek gedink aan u Naam, en ek het u wet onderhou.
56  Dit het my deel geword, omdat ek u bevele bewaar het.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s