Pinkster Psalm 8

Psalms 8:1-10
1  Vir die musiekleier; op die Gittiet. ‘n Psalm van Dawid.
2  o HERE, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde! U wat u majesteit gelê het op die hemele.
3  Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, om die vyand en wraakgierige stil te maak.
4  As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het—
5  wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?
6  U het hom ‘n weinig minder gemaak as ‘n goddelike wese en hom met eer en heerlikheid gekroon.
7  U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel:
8  skape en beeste, dié almal, en ook die diere van die veld,
9  die voëls van die hemel en die visse van die see, wat trek deur die paaie van die see.
10  o HERE, onse Here, hoe heerlik is u Naam op die ganse aarde!

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s