24 Mei – Psalm 121

Psalms 121:1-8
1  ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
2  My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
3  Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
4  Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.
5  Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand.
6  Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.
7  Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
8  Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s