Bybelskool

Ons is baie opgewonde om eerskomende Sondag met ons eerste Bybelskool te kan begin. Mag ons die Here onse God op ‘n dieper en voller manier leer ken en mag sy Gees en sy Woord ons in ons geloof laat groei. Bo alles, mag sy Naam verheerlik word.

Bring asb. die volgende saam:

  • Jou Bybel
  • Jou gesangeboek
  • ‘n notaboek en pen
  • ‘n leêr vir lospapiere

Sien jou DV daar!

2 thoughts on “Bybelskool

  1. Roelf Roesch Februarie 4, 2020 / 7:34 vm

    Goeiemore
    Ons is in die APkerk mosselbaai my man stel belang om by n bybelskool betrokke te raak ek sien julle het al een aangebied is daar n manier hoe om so n boek te kan kry of dit dalk op n dvd te luister of per email ?Baie dankie
    Roelf Roesch
    0824957229

    Like

    • Henning Februarie 9, 2020 / 12:52 nm

      Goeie Dag Roelf – Ek het persoonlik met prof. Koos Adendorff se Genesis (boek van oorspronge) boekie begin – ons was omtrent ‘n jaar en twee maande daarmee besig. (Ons het dus baie stadig daardeur gewerk.) Ons is tans met Exodus besig. Ons werk egter aan hulpbronne – sodra dit beskikbaar is sal ons sorg dat dit wyd bekend gesteld word.

      Like

Laat 'n boodskap na Henning Kanselleer antwoord

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s